Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!


Guest

/ #24 cheetha rugby

2015-04-05 18:03

Genoeg is genoeg, moeg daarvan dat Verster en Drotske elke week ons lojale cheetha ondersteuners se name gat maak, en niks gebeur met hulle nie, as hulle enige integriteit het en so baie voel vir cheetha rugby soos hulle se, sal hulle bedank