Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!

Peertjies

/ #26 Stop dit net hier

2015-04-05 20:17

More gaan die Shimlas die beker wen en dan vertrek hulle almal na ander bonde met groot geld. Dit moet gestop word.