Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!

Contact the author of the petition

This discussion topic has been automatically created of petition Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!.

Peertjies

#26 Stop dit net hier

2015-04-05 20:17

More gaan die Shimlas die beker wen en dan vertrek hulle almal na ander bonde met groot geld. Dit moet gestop word. 


Guest

#27

2015-04-05 20:47

Harold Verster gee net om vir sy eie sak en gee nie om vir n wen of verloor nie. Hy Dra nie die spelers se Belange op die hart nie. Hy het ook geen plan in plek nie. Waar het jy gesien jy begin eers na n Borg soek as joune Klaar verval het. Of het hy eers gekyk waar hy die meeste geld onder die tafel gaan kry?

Guest

#28

2015-04-06 00:17

Cannot continue to have all the talent in the world, and no results

Guest

#29

2015-04-06 05:21

Moeg vir die swak rugby wat hulle speel.Geen planne of wilskrag nie.

Guest

#30

2015-04-06 05:24

Daar is groot fout met Cheetah rugby. Dit lyk nie of die huidige bestuur dit kan oplos nie en daarom moet hulle vervang word.

Guest

#31

2015-04-06 05:49

Ek is ook gatvol vir swak Cheetah rugby. Ons bly ver van Bloemfontein en moet ons geld so gemors word deur n swak game.

Guest

#32

2015-04-06 05:51

Can not deliver poor performance it s time for new management

Guest

#33

2015-04-06 08:57

ek is ook gatvol om te sien hoe pateties die Cheetas is, sommige van hulle spelers het nie eers n IK nie want die besluite wat hulle maak sal n breindood persoon nie eers maak nie

Guest

#34

2015-04-06 10:41

Daar moes al lankal so iets begin het teen die bestuur!!!

Guest

#35

2015-04-06 11:04

As ondersteuner vir 45 jaar het ek nou genoeg. Eerstens word ons eie jong spelers nie behou nie .tweedens die ou verskoning ons het nie geld nie is nonsense want die bestuur se sakke is dan vol en hulle dien al 15 jaar en langer op die bestuur. As daar nie geld was nie sou hulle lankal groener weivelde gesoek het.

Guest

#36

2015-04-06 12:49

Daar is groot probleme met die Cheetah rugbyspan en dit lyk nie of die bestuur dit kan oplos nie. Daarom moet hulle vervang word.

Guest

#37

2015-04-06 19:56

Bestuurspan lewer nie resultate nie. Hulle verloor goeie spelers jaar na jaar agv hulle onvermoë om hulle te behou.
Norman du Plooy

#38 Niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie

2015-04-06 21:36

Ek hoop nie hierdie aksie word ook so dood gedruk soos Adriaan se voorwaarde waarop hy sou bly of Vrybos se poging om in te gryp verlede jaar nie.  Wat meer moet gebeur?  Naka het die swakste rekord van alle Superrugby afrigters en duidelik het hy (of die Cheethas) niks by die "opleiding vakansie" in England gebaat nie.  Dink die bestuur dis toevallig dat die meeste van ons spelers wat verlede jaar elders heenkome gesoek, hul finale besluit geneem het kort nadat daar besluit is om Naka se kontrak te hernu?  Regtig, is julle blind of wil julle dit eenvoudig nie sien nie?  


Guest

#39

2015-04-07 05:51

I am a cheetah supporter.

Guest

#40 Re: Niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie

2015-04-07 11:12

#38: Norman du Plooy - Niemand is so blind as hy wat nie wil sien nie 

 Ek kan jou verseker dat ons hierdie aksie nie gaan stop nie, maar om dit n sukses te maak gaan ons die petisie link orals moet plaas, so veel as moontlik sodat ons genoeg hand tekeninge het aan die einde van seisoen


Guest

#41

2015-04-07 12:28

Eugene van wijk is daar ,gebruik hom,nie net as spanbestuurder nie.

Guest

#42

2015-04-07 14:16

Kan Nie so lank so aangaan nie! Kan mis Sien vanaf Rassie weg is is dit net afdraende! Naka kan nie afrig nie! Spelers glo nie in bestuur nie! Dis ook Hoekom spelers loop. Maak Skoon of Gaan ons net so aangaan?

Guest

#43 Re: Stop dit net hier

2015-04-07 14:22

#26: Peertjies - Stop dit net hier 

 Die spelers Sal nie almal loop as daar n goeie gees was nie! Hulle loop oor die onvermoe van die unie om hulle te laat glo hulle kan deel wees van iets groter. Dit is mos duidelik wat gebeur met die vrystaat, ek weet waar gaan ons eindig die jaar en as Naka hulle bly weet Ek mis waar gaan ons volgende jaar eindig, so Dan Sal ek ook maar Nou loop! Kry Brendan Venter


Guest

#44

2015-04-08 14:05

The cheetahs are playing the same old rugby for the last 10 years.
Losing rugby, what does Naka still have to do to get fired. Its not that we don't have the players.look at the lions, they have no big names and they are not doing to bad

Guest

#45

2015-04-26 17:46

Ons wil weer die Wit Tornado sien en die gemors wat tans aangaan nie.