Red die Cheetahs! Fire die bestuur span!


Guest

/ #35

2015-04-06 11:04

As ondersteuner vir 45 jaar het ek nou genoeg. Eerstens word ons eie jong spelers nie behou nie .tweedens die ou verskoning ons het nie geld nie is nonsense want die bestuur se sakke is dan vol en hulle dien al 15 jaar en langer op die bestuur. As daar nie geld was nie sou hulle lankal groener weivelde gesoek het.