Anthony Erasmus
Contact the author of the petition
wat hul toe kom
Lewens lange tronkstraf
Re: Re: RE: INNOCENT DEATH!
#16: - Re: RE: INNOCENT DEATH!
Sy het nog n seuntji gehaat die kinders was al weg gevat by haar oor sy hulle mishandel het... maar ja so ken mens di mense wat ms nou by die hof werk(nuwe suid-afrika) het di kinders weer vir haar terug gegee... Die ouer boetie is darm nou veilig by die pa so ja di hof gaan hulle seker laat uit kom maar ek dink dis n goeie ding hulle gaan ni lank lewe ni
Anthony
Julle sal julle dag kry
My vraag is net hoekom maak die mense kinders as hulle weet hulle gaan die areme onskildage goedtjies soos skade aan doen!!!!! Nee hoor ek hoop julle kry wat julle verdien en vergeet van parool want hier buite gaan lewe vir julle hell wees ek hoop julle gaan n pynige dood he!!!Sies julle is satan se kinders julle name moes loesiefer en nenamis gewees het !!!Julle moet net onhou die wiel draai al draai hy stadig en n hond kry sy dag!!!Gelikag is Anthony nou by die hemel se father en gaan nie meer daai lelike dinge deur gaan nie!!!RIP Anthony
Re:
#42:
I hope that, where these two monsters are lying on their cell beds, that they are worrying their asses off at their future. Please, please please let justice prevail and make these two PAY FOR THE PAIN THEY INFLICTED ON LITTLE ANTHONY! Bastards!! How much pain did that little boy endure? How many sleepless nights did he have? How many tears did he cry? How must he have felt, not understanding why his mum was cruel and allowing somebody else to be cruel towards him as well? As a Mother, it is your SOLE FUNCTION to protect, nurture and love your children!! I wish I could have just one day with her and him!! I would show them what it is like to feel the fear that poor Anthony must have felt!!!
Mag DAARIDE sogenaamde ma vrot in die tronk, hoekom vra ons, hoekom hom nie vir iemand gegee het nie , waar was sy Ouma, vra ons weer, waar was ALMAL vir die klein suentjie, maar toe gaan VERMOOR JULLE hom,JYS VAN DIE DUIWEL, jy moet nie ma genoem word nie WAND JY IS NIE Ma's doen dit NET NIE PUNT....
Dit moet stadig en langsaam gebeur.Hoe lewe met hulle gewetes saam ek dink hulle het nie gewetes of gevoelens nie.
Not even an animal kills its own babies.
Subject
VIR JOU ANTHONY
| This discussion has been closed. |