Om op Donderdae 13h00 uit te kom
Ons skool het tot-en-met begin 2022, 13h00 op Donderdae uit gekom. Ons wil graag die "tradisie" terug bring om jou dag na skool net weer 30 min langer te maak.